2009-07-16

Eenvoudige Mooi by my huis in Potpouri

2 van Ouma Kato se ou koppies ...

'n bondeltjie stokkies ..

'n outydse lappietjie

Ouma Bester se ou bruin keteltjie ...




gedroogde rose, blare, stokkies, dennebolletjies, lemoenskil ...

'n resep vir outydse, eenvoudige mooi ...







... gemmer, naeltjies, potpouri olietjies ...

meng en rangskik met 'n bietjie verbeelding ...




en ontdek weer outydse mooi




my lewendige katte wou nie saamspeel nie, maar hierdie houtkatte

was gewillig om in 'n varsgemaakte, oorspronklike, gemmer en

naeltjieruikende bed te slaap ...

meer hieroor op my ander blog. Kliek hier regs .. blog







No comments:

Post a Comment

Los vir my 'n griffeltjie .. ek's mal oor briefies ;)

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...