2009-07-24

Roerend mooi ....

Nick Vujicic ... hierdie is een van die ongelooflikste 'clips' wat ek nog gesien het .... hartroerend en laat my skaamkry oor die simpel goed waaroor ek so dikwels kerm ....wow ....ek wens hul wil hierdie tipe goed meer vir ons kinders wys ....

kyk net na die uitdrukking op die skoolkinders se gesigte ....

nou gaan ek die dag in met nuwe dankbaarheid in my siel .....

No comments:

Post a Comment

Los vir my 'n griffeltjie .. ek's mal oor briefies ;)

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...