2011-09-13

Live @ Madiwodovrijdagshow: Stef Bos & Paul - My land jou land


Wanneer mens 3 keer na hierdie liedjie van Stef Bos luister, en elke keer is dit net mooier, meer betekenisvol .... en dan word dit hoendervleismooi en dan verdien dit 'n ereplek.  Hierdie woorde van hom beteken vir my soveel meer as net die voor die handliggende. Dalk vir jou ook ...


"ek is 'n vreemde hier
ek het my land gelos
ek het jou pad gekruis 
ek het jou spoor gevolg
jy het gesê gaan terug
moenie op my vertrou
maar jy is 'n deel van my
hoe kan ek sonder jou ...





...en ek weet die toekoms is onseker

en die donker is hierby
en ek weet ons pak 'n lang rys
reg deur die woestyn ... 
reg deur die woestyn


jou land .. is my land
jou volk .. is my volk
jou taal .. is my taal
jou God .. is my God
jou droom .. is my droom
jou pad .. is my pad
jou toekomst .. is my toekomst
jou hart ..is my hart


...........................
...ek sal brugge bou daar waar die afgrond is

ek sal terugverlang 
wanneer die wind sal waai
wat uit die noorde kom
van my geboortegrond


maar ek sal sterk wees ...
want ek wil langs jou staan
al sal dit moeilik wees
al sal dit moeilik wees

...

jou land .. is my land
jou volk .. is my volk
jou taal .. is my taal
jou God .. is my God
jou droom .. is my droom
jou pad .. is my pad
jou toekomst is my toekomst
jou hart is my hart


.. ek sal my liefde gee
totdat die haat verdwyn"



1 comment:

  1. Hoe pragtig verwoord hierdie ander landse Stef Bos sy liefde vir ons land!

    ReplyDelete

Los vir my 'n griffeltjie .. ek's mal oor briefies ;)

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...