tag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post2415018514812212626..comments2024-03-24T14:18:12.461+02:00Comments on KarinseGriffels: vir Sonja ...Karinhttp://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-33168027456636340142011-03-31T13:22:30.250+02:002011-03-31T13:22:30.250+02:00Dit is vir my 'n voorreg om jou vriendin te we...Dit is vir my 'n voorreg om jou vriendin te wees. Dalk was ons eerste ontmoeting in Sub A? ..Ek dink aan ons vriend Ermanno se woorde, dat die ontleding van die woord 'toevallig' veel meer betekenis het as wat ons dalk besef, en dat dit gelees moet word as 'toe val die Lig' - daardie dag lank gelede, het die Lig van die Vader reeds geval - en begin skyn op jou, op my - op ons. ;)Karinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-42623789212733261762011-03-30T13:37:56.940+02:002011-03-30T13:37:56.940+02:00Sissi jy is 'n engel vriendin, wat die Here se...Sissi jy is 'n engel vriendin, wat die Here sekerlik saam met my in sub A gesit het. Toe nog net Hy van hierdie marathon geweet het, het hy geweet ek gaan jou nodig he. Jou warm hugs, jou vermoe om my behoeftes aan te voel. Jou sprankelende persoonlikheid helder my dae op. Ek dank die Here vir jou. Liefde, SonjaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-11041336862192125422010-04-01T21:33:22.610+02:002010-04-01T21:33:22.610+02:00Te pragtig! Ek ruik die blommiekies en ek proe die...Te pragtig! Ek ruik die blommiekies en ek proe die pepperment en my voete voel sag en gly glad tussen die lakens in. Ek voel gepamperlang en omring van jou warm liefde. Baie dankie. Ek voel nie meer asof ek alleen deur die woestyn ploeter nie.<br /><br /> <br /><br />Liefde, SonjaAnonymousnoreply@blogger.com