tag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post5536248908191495128..comments2024-03-24T14:18:12.461+02:00Comments on KarinseGriffels: 'n Troosblom vir jouKarinhttp://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-32911387522831200782014-12-09T05:52:59.392+02:002014-12-09T05:52:59.392+02:00My troosblom bly "The lily of the valley"...My troosblom bly "The lily of the valley" wens ek kon weet hoe om dit in SA te kweek Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-49571895426552980812014-02-09T00:23:43.728+02:002014-02-09T00:23:43.728+02:00Dankie Maggie - ek het so lanklaas 'n hoepoe g...Dankie Maggie - ek het so lanklaas 'n hoepoe gesien.Karinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-91813076253431247822014-02-09T00:22:35.719+02:002014-02-09T00:22:35.719+02:00Dankie Sissi. Ek mis ook my tuin met sy wille bos...Dankie Sissi. Ek mis ook my tuin met sy wille bosse.Karinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-26888601864098353782014-02-09T00:18:42.027+02:002014-02-09T00:18:42.027+02:00Baie dankie.Baie dankie.Karinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-38816990735781667092014-02-09T00:17:55.536+02:002014-02-09T00:17:55.536+02:00Dankie Helene.Dankie Helene.Karinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-12026710576427262492013-10-16T11:57:35.416+02:002013-10-16T11:57:35.416+02:00Absoluut lieflik! Met soveel empatie en gevoel vi...Absoluut lieflik! Met soveel empatie en gevoel vir ander, skyn jy helder soos 'n sonneblom. xxxFrom the birds and the bees to family treeshttps://www.blogger.com/profile/14300555924899491187noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-85271667881874004412013-10-16T11:24:38.966+02:002013-10-16T11:24:38.966+02:00Salkwoorde is 'n pragtige uitdrukking!
Ek was...Salkwoorde is 'n pragtige uitdrukking! <br />Ek was so opgewonde en verbaas toe ons gister 'n hoepoe in ons tuin het - herinnering aan ons ouerhuis en tuin waarin in ons grootgeword het. My bosduif.<br />Wat 'n lieflike blogpost! Baie dankie vir die tyd wat opsy sit vir hierdie pitkos wat jy deel.<br />Maggie Nagelhttps://www.blogger.com/profile/13126830014831714428noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-89468793879939448012013-10-14T11:09:28.773+02:002013-10-14T11:09:28.773+02:00Liewe Sissi, jou mooi blomgeskenke sal troos vir b...Liewe Sissi, jou mooi blomgeskenke sal troos vir baie bring. Ek neem my rooi poppie en gee vir jou met liefde die blomme wat jy nodig het. Mis daardie groot wille geurige bosse uit jou tuin! xxMSA with Sonjahttps://www.blogger.com/profile/05681493500292056373noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-61606171409240938192013-10-13T17:14:55.852+02:002013-10-13T17:14:55.852+02:00Dankie Karin dat jy my herinner om my seëninge te ...Dankie Karin dat jy my herinner om my seëninge te tel en dankbaar te wees oor my "sorgvrye " lewe in die lig van hoeveel hartseer mens kan beleef. Ek is dankbaar en dra my lassie met vreugde want ek is gespaar van diepe hartseer. Seën en troos vir die wat nie so kan getuig nie.Marié du Toithttps://www.blogger.com/profile/02909042335906074224noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-42622560794903420182013-10-13T17:07:37.886+02:002013-10-13T17:07:37.886+02:00Liewe Anna Paradys - ek is so bly dat jy vir jou &...Liewe Anna Paradys - ek is so bly dat jy vir jou 'n blom geneem het. Hul is almal bedoel om troos te bring - vir jou ook. xxKarinhttps://www.blogger.com/profile/17629511831619593414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7328716780655868636.post-88212949679118761392013-10-13T16:31:51.687+02:002013-10-13T16:31:51.687+02:00Mooiste salfwoorde...ek is nou wel nie op jou lys ...Mooiste salfwoorde...ek is nou wel nie op jou lys nie, maar iewers tussen die spesiale blomme le ook my seer - so ek neem sommer vir my ook daai blommetjie..Dankie!Annie Paradysnoreply@blogger.com