Ek geniet jou skrywes.Dink ons lewens het bietjie verarm, min mense skryf nog briewe en nog minder het tyd om sommer saam te sit en kyk hoe gaan die son onder of te luister hoe waai die wind.Te veel goeters en te min belewenis van die lewe.Skryf nog baie asseblief en dankie dat jy dit met ander deel.

ReplyDelete