Showing posts with label Sommer net mooi. Show all posts
Showing posts with label Sommer net mooi. Show all posts

2015-10-13

EN DAAR VLIEG BLERRIE BORING WRAGTAG TOT IN SY BLIENGKIEN GLORY

'n Hele ruk terug
Een verveelde koelerige oggend 
drentel ek en die kameratjie in die strate van Stellenbosch
op soek om blerrie boring af te skud
stap ons twee alleen
myself en blerrie boring ekke



kliek kliek hier
en kliek kliek daar


soos 'n verveelderige plaashoender 
verveeld met sy boring menu 
van blerrie boring mielies


' ja jou wannabe hoender - ek voel ook so'

pik pik maar hier
en pik pik maar daar


'O jou mooi balkon.  Waar's jou Ma?'

Toe skielik
raak die menu interessant toe hierdie prentjie voor my kom staan
vier vrouens - drie kaalvoet en een gepolvaai
Opgedress in rokke van kant
van kaalgattoon tot geswieshde haardoskroon
met die mooiste bestrikte bos rose in elke hand






"Ja ja, hier kom 'n wedding
Ja ja, hier kom 'n ding
Ja ja, neem maar 'n kiekie"

En vol van lag 
en vol van giggel
pose die beautiful vier girls
(en ook die swartkopvrou langs die balie)
net vir my
in die middel van die straat
een miserable oggend
in Stellenbosch
.

Daai voetjies heel regs moet nog relax

ja, ja

en net daar vlieg blerrie boring
wragtag tot in sy bliengkien glory!
Cheers!

Blienkien boring het sy gat gesien

2010-10-23

Ek kuier op ander mooi plekke op die Net

Vanoggend kuier ek sommer op ander se blogs en griffels ... 

kyk net hoe mooi is dit hier op  


http://greenweddingshoes.com/a-summer-vintage-inspired-farm-wedding/

via  www.lanaloustyle.blogspot.com




http://farm5.static.flickr.com/4095/4795838749_d53bb89b7f_b.jpg 

... die romantiek van troues is eeu-oud ..

 
Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...