Dis vroegoggend ...
en ek lê doodstil in die armholte van die na-nag
wat huiwer en traag is om die môrelig te groet.
'n Gevoel van geborgenheid kom sak stadig oor my,
kom omvou my
troetel my ...
met 'n onsigbare maar tasbare teerheid.
Dankbaarheid kom vlei homself langes my
Herinner my van vergete seëninge
Genade en liefde vul my wese
en vir daardie oomblik lig my siel
op vlerke van genoeglikheid ....
en ek lê doodstil in die armholte van die na-nag
wat huiwer en traag is om die môrelig te groet.
'n Gevoel van geborgenheid kom sak stadig oor my,
kom omvou my
troetel my ...
met 'n onsigbare maar tasbare teerheid.
Dankbaarheid kom vlei homself langes my
Herinner my van vergete seëninge
Genade en liefde vul my wese
en vir daardie oomblik lig my siel
op vlerke van genoeglikheid ....
My liewe Sissi, ek ia dankbaar vir ons vriendskap. Dis 'n groot seening. xx
ReplyDeleteekke ook Sissi! x
DeleteHeerlike droomgedagtes Karin! Dankbaarheid is SO 'n sterk en wonderbaarlike gevoel om ons dag mee te begin. Dankie vir die deel hiervan!
ReplyDeleteDankie Mare
DeleteEk hou sommer baie hiervan Karin!
ReplyDeleteDankie Elizabeth - lekker om van jou te hoor.
ReplyDelete